Koffieklets deur Corné van der Vyver

Beantwoord die Postlees vrae wat hieronder is.
Language: Dutch
Subject: Afrikaans > Poësie
Age: 14 - 15
Tags: koffieklets werk bladsy

Wat, dink jy, beteken die titel "Koffieklets

Uit hoeveel strofes bestaan die gedig?

Waar speel die gedig af?

Wie is saam met die ek-spreker?

Wat drink en eet hulle en waaroor praat hulle?

Kies die regte antwoord.

In strofe 2 vertel die ek-spreker dat iemand haar vinnig gebel het. Wie was dit

Hannah Montana

Die "hy", 'n vriend wat rugby speel.

Die meisie wat gelag het.

a) Na wie se musiek luister hulle in strofe 3?
b) Maak die musiek die Ek spreker rustig of onrustig?
c) Wat sê sy moet hulle met die musiek doen?

Kies die regte antwoord

Hulle "praat totdat die laaste sonstrale op my beker val" beteken:

tot skemer

tot middag

tot vroegoggend

In watter land is haar Hannah Montana-koffiebeker gemaak?

Watter een pas nie?

In die laaste strofe word daar twee besluite geneem.

Die maats moet ophou eet en hulle krummels afvee.

Hulle moet verder oor hulle naweek wat verby is, praat.

Hulle moet begin studeer.